Tobie cronje biography of martin

          Two of PACT's finest actors, Tobie Cronje and Michael McCabe in 'Cinderella' – over the top and having a ball Every Christmas, following theatre tradition.

        1. Actor Tobie Cronje should also be mentioned in this regard.
        2. We catch up with local acting legend Tobie Cronje and the third season of Win a Home launches on Afternoon Express!
        3. Tobie Cronjé (–), akteur; Lamar Crowson (–), konsertpianis en Martin Welz (–), joernalis en tydskrifredakteur; Pieter Wenning (
        4. Tobie Cronje was born on 2 November in Germiston, Gauteng, South Africa.
        5. We catch up with local acting legend Tobie Cronje and the third season of Win a Home launches on Afternoon Express!.

          Tobie Cronjé

          Tobie Cronjé (gebore 3 November ) is 'n gewilde Afrikaanseakteur op verhoog, TV en in rolprente.[1] Hy het drama aan die Universiteit van Pretoria studeer.

          Daarna het hy vir 'n motorversekeringmaatskappy gewerk en musieklesse gegee.

          Cronjé is veral bekend vir sy spel in klugte soos My vrou se man se vrou en My vrou se man se lyk se tas, en sy jaarlikse vertolkings van "dames" in Janice Honeyman se pantomimes vir die Nelson Mandela-teater in Johannesburg.

          Produced by PACT, starring Tobie Cronjé and Michael McCabe as the Ugly Sisters.

          Hy is egter ook ’n sterk dramatiese speler, soos hy bewys in die titelrol van Chris Barnard se Man met vakansie en in ander rolle in onder meer Die rebellie van Lafras Verwey en I Love My Wife.

          Hy maak sy debuut in die rolprent Die sersant en die Tiger Moth.

          Ander snaakse flieks, soos Babbelkous en Bruidegom () en Kootjie Emmer (), het sy gewildheid verder laat toeneem.[1]

          Cronjé het reeds in die beginjare van plaaslike televisie ’n huishoudelike naam geword, as Willem in ’n